Kleredrag / School Uniform

Somerdrag: (Kwartaal 1&4)

Somerdrag: (Eerste en vierde kwartale)

Kledingstuk

Seuns

Dogters

Hemp

Wit kortmouhemp met sakwapen op linkerbors.

Wit kortmouhemp sonder sakwapen.

Trui

Donkerblou (Navy) V-nek of moulose oortrek trui met sakwapen op linkerbors. (Geen tuisgebreide truie word toegelaat nie.)

Donkerblou (Navy) V-nek of moulose oortrek trui met sakwapen op linkerbors. (Geen tuisgebreide truie word toegelaat nie.)

Broek / Rok

Grys kortbroek of grys langbroek met swart lyfband.

Donkerblou sespant rok met V-nek en skoolwapen op linkerbors sonder lyfband.

Kouse

Grys knie-lengte kouse met skoolkleure

Kort wit sokkies sonder strepe.

Skoene

Swart toerygskoen is verpligtend. (Geen soortgelyke ontspanningskoene word toegelaat nie.)

Swart met enkelband oor voetbrug en gespe of toeryg is verpligtend. (Geen soortgelyke ontspanningskoene word toegelaat nie.)

Skoolbaadjie

Donkerblou met skoolwapen. Dit vorm ‘n  amptelike deel van die skooldrag winter en somer.

Winterdrag: (Kwartaal 2 &3)

Winterdrag: (Tweede en derde kwartale).

Kledingstuk

Seuns

Dogters

Hemp

Dieselfde as vir somer.

Dieselfde as vir somer

Trui

Dieselfde as vir somer.

Dieselfde as vir somer.

Rok

N.V.T.

Dieselfde as vir somer.

Kouse

Grys knie-lengte kouse met skoolkleure.

Grys knie-lengte kouse met skoolkleure of donkerblou broekiekouse.

Broek

Grys kortbroek of grys langbroek met swart lyfband.

Grys langbroek. Slegs die dogterssnit is toelaatbaar. Die broek is nie ‘n verpligte deel van die skooldrag nie.

Skoene

Dieselfde as vir somer.

Dieselfde as vir somer

Skoolbaadjie

Donkerblou met skoolwapen. Dit vorm ‘n  amptelike deel van die skooldrag winter en somer.

Summer uniform: (Term 1 & 4)

Summer uniform: (Term 1 & 4)

Clothing item

Boys

Girls

Shirt

White, short-sleeved, with embroidered badge on the left-hand side.

White, short-sleeved shirt without pocket badge.

Jersey

Navy, V-neck jersey or pull-over with badge on left-hand side. (No home knitted jerseys are allowed).

Navy blue V-neck jersey or pull-over with embroidered pocket badge on left-hand side.(No home knitted jerseys allowed.)

Trousers / Tunic

Grey shorts / long pants with black belt.

Navy blue, six-panels, with V-neck and school badge – no belt.

Socks

Grey knee-length with school colours.

Short white socks without stripes.

Shoes

Black lace-ups are compulsory. (No leisure shoes are allowed).

Black with single strap over bridge of foot and buckle or lace-ups compulsory. (No leisure shoes are allowed).

School jacket

Part of the official uniform. Navy with a badge on the left side. For winter and summer.

Winter uniform: (Term 2 & 3)

Winter uniform: (Term 2 &3)

Clothing item

Boys

Girls

Shirt

The same as in summer.

Same as in summer

Jersey

The same as in summer.

Same as in summer.

Trousers

Grey shorts or long trousers with a black belt.

Grey, only girls’ style permitted, with zip to the one side. Not compulsory.

Tunic

N.A

Same as in summer.

Socks/ Tights

Grey, knee-length socks in school colours.

Grey, knee-length socks in school colours or navy blue tights/pantyhose.

Shoes

The same as in the summer.

Same as in the summer.

School jacket

Part of the official uniform. Navy with a badge on the left side. For winter and summer.

SPORTDRAG / SPORTSWEAR

SPORTDRAG/ SPORTSWEAR

Sport

Seuns/ Boys

Dogters/ Girls

LO / Landloop/ Atletiek
P.E. / Cross-Country /Athletics

Donkerblou L.O. -broekie en sporthemp.
Navy P.E. shorts and sport shirt.

Donkerblou skort en sporthemp.
Navy skort and sport shirt.

Swem
Swimming

Donkerblou swembroeke. Donkerblou swempette is verpligtend. Skoolswempette is verpligtend vir spanswemmers en kan by die skool gekoop word.
Navy blue costumes. Navy blue swimming caps are compulsory. School swimming caps are compulsory for team swimmers and can be bought at school.

Skoolsweetpak
School Tracksuits

Huiskleure word hierin vervat en is deel van sportdrag. Die sweetpak moet as ‘n geheel gedra word.
The colours of all houses are included in this outfit and is part of the sport uniform.

Tennis

Donkerblou L.O.-broekie/skort en sporthempie/atletiekfrokkie, met wit sokkies en oorwegend wit drafskoene.
Navy P.E. shorts/skort and sport shirt with white socks and running shoes (mostly white in colour).

Hokkie
Hockey

Donkerblou kortbroek/skort en sporthemp met donkerblou knie-lengte hokkiekouse met geel strepe en hokkie-/drafskoene.
Navy P.E shorts/skort, sport shirt, navy knee-length hockey socks with yellow stripes and running shoes.

Netbal
Netball

Donkerblou skort en sporthempie.  Kort, wit sokkies en oorwegend wit drafskoene.
Navy skort, sport shirt with short, white socks and running shoes (mostly white in colour).

Rugby

Donkerblou (Navy) L.O.-broekie met voorgeskrewe rugbytrui.
Navy P.E. shorts with prescribed rugby jersey.

Krieket
Cricket

Donkerblou (Navy) L.O.-broekie, wit kortmouhemp met sakwapen op linkerbors. Grys knie-lengte kouse met skoolkleure en verkieslik oorwegend wit drafskoene.
Navy P.E. shorts and white short-sleeved school shirt with badge on left hand side. Grey, knee-length socks with school colours and running shoes (mostly white in colour).